Indoor Hokkie Nationals 2026
Volledige Raffel-pryslys
35 pryse • Bedrae van groot na klein
Met dank aan al ons borge.
-
7 nagte in Victoria Bay Geborg deur: Adré StraussR19 700
-
7 nagte in Kleinzee Geborg deur: Adré en Braam StraussR14 000
-
Naweek in Zeerust — skiet van een rooibok ingesluit Geborg deur: Braam StraussR13 000
-
Naweek by Bothashoek Lodge — skiet van een rooibok ingesluit Geborg deur: Braam StraussR10 800
-
Naweek by Chella’s MiCasa@60, Potchefstroom Geborg deur: Michelle StraussR6 000
-
Blesbok 1 Geborg deur: Cornie en Alta van den Heever — Coralta, Schweizer-Reneke-distrikR2 500
-
Blesbok 2 Geborg deur: Braam StraussR2 500
-
Slaglam Geborg deur: VanWyksrustR2 500
-
Rooibok Geborg deur: Braam StraussR2 250
-
Goldwell Dualsenses Just Smooth-sjampoe en -opknapper Geborg deur: Liezel LouwR2 100
-
Springbok Geborg deur: Braam StraussR2 000
-
Draagbare bakkie-braaier Geborg deur: Royal AECI Plant HealthR2 000
-
20 L Roundup Geborg deur: AECI Plant HealthR1 800
-
Werkbaadjie — Prys 1 Geborg deur: Macks PetroleumR1 200
-
Werkbaadjie — Prys 2 Geborg deur: Macks PetroleumR1 200
-
Werkbaadjie — Prys 3 Geborg deur: Macks PetroleumR1 200
-
Barakkat Rouge 540 — versameling van 3 Geborg deur: Tanya Jordaan / TJ PerfumesR1 200
-
Kairuz Midas-pakket Geborg deur: Midas, Schweizer-RenekeR1 000
-
Ingco 20V 66Nm koordlose boor-/skroewedraaierstel, 13 mm chuck Geborg deur: HJM EquipmentR800
-
Haarversorgingstel Geborg deur: Danica Chadinha Hair StylistR770
-
Wheel alignment + 4× balancing — Prys 1 Geborg deur: Schweizer TyresR700
-
Wheel alignment + 4× balancing — Prys 2 Geborg deur: Schweizer TyresR700
-
Wheel alignment + 4× balancing — Prys 3 Geborg deur: Schweizer TyresR700
-
Wheel alignment + 4× balancing — Prys 4 Geborg deur: Schweizer TyresR700
-
Wheel alignment + 4× balancing — Prys 5 Geborg deur: Schweizer TyresR700
-
Böhme Plants-geskenkbewys Geborg deur: Böhme Group (Pty) LtdR600
-
Gel-mani- en pedi-geskenkbewys Geborg deur: MooiNooi Naels & Skoonheid, Schweizer-RenekeR600
-
Smink Emporium-geskenkbewys Geborg deur: SminkR500
-
Bread & Butter Coffee Shop-geskenkbewys Geborg deur: Bread & ButterR500
-
Kayali Yum Boujee Marshmallow Intense, 100 ml + 30 ml Geborg deur: Tanya Jordaan / TJ PerfumesR500
-
Armaf Club de Nuit Intense Man, 100 ml Geborg deur: Tanya Jordaan / TJ PerfumesR450
-
Fivez Pink Vodka Geborg deur: FivezR420
-
25 L Party Cube-geel koelhouer Geborg deur: Hinterland, Schweizer-RenekeR300
-
Karwas by Shanic, Schweizer-Reneke Geborg deur: André BardenhorstR150
-
7 nagte by Skuitbaai Geborg deur: Dirk FourieWaarde volg later
